SuidWESlanders
  • TUIS
  • Oorsig
  • Terugsig
  • Kontak Ons

SuidWesLanders
Hoop vir die beste, beplan vir die ergste.

NOODPLAN VIR DIE VOLK

Suidweslanders is 'n noodplan vir die Afrikaner (Boer) volk.  Die politieke en ekonomiese stabiliteit van ons land en streek lyk elke dag minder rooskleurig, en alhoewel ons hoop vir die beste, glo ons dit is beter om te beplan vir die ergste.  Die organisasie is daarop gemik om burgers wat reeds sien wat moontlik mag kom te help om voorteberei vir 'n gedeeltelike of volledige ineenstorting van die land of streek se ekonomie en regeringstrukture, m.a.w. Anargie.  Hierdie voorbereiding sluit in die skepping van 'n vermoë om nie net ons self te red nie, maar ook die res van die volk.

Op geen punt beplan ons om enige regering om ver te werp nie.  Ook die feit dat ons vir ons eie volk, taal en kultuur ywer, beteken nie dat ons ander kulture haat of te na wil kom nie.  Ons is nie 'n "ondergrondse beweging" nie.  Net 'n noodplan vir oorlweing.  Wees paraad.  Wees ingelig.  Wees gereed.

​Gaan na die "Oorsig" blad vir meer inligting.
En as jy wil aansluit, of nog onseker is, gaan gerus na die "Kontak Ons" blad.
'n Verstandige mens sien onheil kom en vermy dit; onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor.
Spreuke 22:3

Foto
Foto
Ons is tans op stand groen.  Alles is rustig.  Gebruik die tyd om voor te berei.
Foto
BEELDGREPE
Klik op die prentjies hieronder om die beeldgrepe te kyk of u kan op YouTube in die soek funksie net die woord "Voorsorg" opsoek vir die volledige reeks.
Foto
Foto
Foto
Foto
Foto
Foto

Picture
Foto
Proudly powered by Weebly
  • TUIS
  • Oorsig
  • Terugsig
  • Kontak Ons